90 Antiope het die ster LQ Aquarii op 19 Julie 2011 in die Wes-VSA verduister. | |
Ontdekking [1] | |
---|---|
Ontdek deur | Robert Luther |
Datum | 1 Oktober 1866 |
Kleinplaneet-benaming | (90) Antiope |
Alternatiewe name | 1952 BK2[1] |
Kleinplaneet-kategorie | Hoofgordel[1] (Temisfamilie) |
Wentelbaaneienskappe[1] | |
Epog 23 Julie 2010 (Juliaanse dag 2455400,5) | |
Afelium | 545,94 Gm 3,6494 AE |
Perihelium | 398,02 Gm 2,6606 AE |
Halwe lengteas | 471,19 Gm 3.1550 AE |
Wentelperiode | 2046,9 d (5,6 jr.) |
Gem. omwentelingspoed | 16,66 km/s |
Gem. anomalie | 304,12° |
Baanhelling | 2,2195° |
Lengteligging van stygende nodus | 70,21° |
Periheliumhoek | 242,96° |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 93,0×87,0×83,6 km[2] 87,8 ± 1,0 km[2] |
Massa | 8,3×1017 kg (hele stelsel)[3] ~ 4,1-4,2 ×1017 kg (komponente) |
Gem. digtheid | 1,25 ± 0,05 g/cm³ (elk)[4] |
Rotasieperiode | 0,687 d (16,5 h)[5] (sinchronies) |
0,060[6] | |
Spektraaltipe: | C[7] |
Absolute magnitude | 8,27 (saam)[1] 9,02 (elke komponent) |
Antiope (kleinplaneetnaam: 90 Antiope) is 'n dubbele asteroïde in die buitenste asteroïdegordel. Dit is op 1 Oktober 1866 deur Robert Luther ontdek. In 2000 is ontdek dit bestaan uit twee feitlik ewe groot liggame wat om mekaar wentel. Teen 'n gemiddelde deursnee van sowat 88 km en 84 km, is albei komponente onder die 500 grootste asteroïdes. Antiope is lid van die Temisfamilie van asteroïdes wat sekere wentelelemente deel.[8]
<ref>
tag; no text was provided for refs named jpldata
<ref>
tag; no text was provided for refs named johnston
<ref>
tag; no text was provided for refs named Marchis
<ref>
tag; no text was provided for refs named MicBarVel04
<ref>
tag; no text was provided for refs named IRAS
<ref>
tag; no text was provided for refs named PDS tax
<ref>
tag; no text was provided for refs named Moore2011